My friend sent this ti me while I was gaming, I read it aloud over the mic and everyone in my proximity for CoD MW2 laughed1mo ⋅ iloveflowers69420 ⋅ r/afrikaans
Afrikaans op Chatgpt het van die hoogste akkuraatheid van alle tale9mo ⋅ rowwebliksemstraal ⋅ r/afrikaans
As die headline in Afrikaans was, dan sou jy die robot nie verwyt het nie.3wk ⋅ St_Ander ⋅ r/afrikaans
Afrikaans was vandag op 8 Mei 1925 as amptelike landstaal erken7mo ⋅ rowwebliksemstraal ⋅ r/afrikaans
Mens kan die nou in grootmaat by Spar koop. Spaar vandag jou senuwees en jou geld en koop ‘n paar kilos vir daaai mense in jou lewe...1yr ⋅ No_Possession_3824 ⋅ r/afrikaans
Waze het 'n Afrikaanse stem en dit maak my baie bly. Nou kan jy 'n GPS op jou foon he wat Afrikaans praat.9mo ⋅ Handsome_Bread_Roll ⋅ r/afrikaans
Toe my ouma my vertel dat sy my R10 n maand se inkopies gedoen het, dag ek sy praat hondebollie1mo ⋅ Lost_Examination_722 ⋅ r/afrikaans
I (not Afrikaner) left this as a joke for my (Afrikaner) boyfriend. He didn’t get it.2yr ⋅ Auger-of-Augur ⋅ r/afrikaans
Hi, kan iemand my uithelp asb, wat beteken die G rat van die voertuig?4mo ⋅ Ginger_ninja7901 ⋅ r/afrikaans
Can't wait to dive in deeper - Ek leer Afrikaans en Xhosa, maar ek praat net 'n klein bietjie Afrikaans. Dit is maklik, omdat ek Duits praat2yr ⋅ Used_to_be_Future ⋅ r/afrikaans
Het jy geweet: Die Hugenote het gedurende die 17de en 18de eeu na Suid-Afrika geimmigreer en het 'n groot impak op die tradisionele Afrikaanse kultuur gehad. Hierdie monument, wat in 1948 ingewy is, word aan hierdie invloed en die geskiedenis van die Afrikanervolk opgedra.1yr ⋅ skoppensboer ⋅ r/afrikaans
Ek dink Namibie is die mees onderskatte Afrikaanssprekende land2yr ⋅ DuePreparation6846 ⋅ r/afrikaans
r/place - n braaier, n springbok, rugby, Mandela en n vlag.https://reddit.app.link/place?cx=746&cy=863&px=1738&utm_source=share&utm_medium=android_app1yr ⋅ Comfortable_Piece750 ⋅ r/afrikaans
Is dit net ek of moet die skrywer en redigeeerder by hierdie koerant terug skool toe skool gaan en leer hoe om reg te spel?8mo ⋅ SleaveofaWizard ⋅ r/afrikaans
Hello guys can someone translate this to me in english i think it's afrikans1yr ⋅ Asklepije8686 ⋅ r/afrikaans
Jy weet... Ek was onder die indruk iedereen die stof al gebyt het.5mo ⋅ HannibalLecter100 ⋅ r/afrikaans
Ek is nog altyd lief vir `n goeie Chuck Norris grappie, veral in Afrikaans.7mo ⋅ Otherwise_Product_28 ⋅ r/afrikaans
Het vandag 'n nuwe boek vir my Rodney Seale versameling by die vlooimark gekry. Hierdie boeke kon mens altyd help om die beste musiek en films te vind.1yr ⋅ 10thSubLevel ⋅ r/afrikaans
Hoe om te voel as 'n Nederlandse persoon op /Afrikaans (Dankie Google Vertaal)2yr ⋅ KanyeEUWestt ⋅ r/afrikaans
Dis hoekom jou Oupa en Ouma 400km skool toe kon stap. (X-post van Mildlyinteresting)2yr ⋅ nagedagte ⋅ r/afrikaans
Hoop almal het ‘n befokte Kersfees gehad! Sien uit na 2021! (Pfft)3yr ⋅ Neither_Mechanic_990 ⋅ r/afrikaans
'n Waarskuwing van Google aan bloukraagwerkers. Op 'n meer ernstige noot, wat is die korrekte vertaling in hierdie konteks?4mo ⋅ BendingMirror ⋅ r/afrikaans
In Woordkrabbel, as jy net n “joker” teeltjie oor het en almal se punte wat in hul hand is word afgetrek, tel hy hoeveel?8mo ⋅ King_Wes987 ⋅ r/afrikaans
Can someone please help me edit my essay that im am preparing for my final afrikaans Fal p3 tomorrow.1yr ⋅ Worried-Upstairs2842 ⋅ r/afrikaans
Ek het duidelik op iemand sy klein toontjies getrap in /r/RSA en n admintjie het bietjie sy sogenaamde mag misbruik. Ek is ook nou geskaduverban - dog hulle was veronderstel om beter te wees as /r/southafrica.11mo ⋅ skoppensboer ⋅ r/afrikaans
When do you use na in a sentence? in that context why is it needed and how do i know when to use it. <31yr ⋅ Ok-Corgi4871 ⋅ r/afrikaans
Op die punt van my tong... Wat is die Afrikaanse woord vir hierdie ritueel?2yr ⋅ missusrobins ⋅ r/afrikaans
Gelukkige Vryheidsdag Suid-Afrika! Ek sou die in r/southafrica gaan post het, maar hulle het my geban.9mo ⋅ RuanStix ⋅ r/afrikaans
Hi julle ons het a lekker Brandewyn Tipsy Tert gemaak vir ons Youtube kanaal3yr ⋅ ScreamingPugsYT ⋅ r/afrikaans
Dit is hoekom mense van die ANC on aandring op moedertaal onderrig2yr ⋅ Bitchwithhammer ⋅ r/afrikaans
Vandag vier Afrikaans sy 93ste bestaansjaar as erkende amptelike taal!6yr ⋅ Conscious_Caracal ⋅ r/afrikaans
Dit sal nooit in die Afrikaanse kultuur gebeur nie (kinders mag dalk maar hulle word berispe asof hulle gevang word dat hulle steel)1yr ⋅ Alex-Fierro-LokiKid ⋅ r/afrikaans